Id | Sentence |
---|---|
2510 | Die dagblaaie wat in aanmerking geneem is, is The Namibian, New Era, Republikein en Algemeine Zeitung. |
2824 | Dit is beskikbaar by The Biltong Shop in Maerua Mall, Dulcé, Baby Company en Book Den. |
2981 | As jy nog nie Vi$$er-hulle se vertoning op The Late Show with David Letterman op die internet gesien het nie, kan jy Dinsdagaand om 23:15 op kanaal 113 op DStv so maak. |
3046 | Die telers meen nietemin dat die gemaksfaktor van Suid-Afrikaanse fynwolskape baie beter is as dié van The Grange, terwyl die plaaslike kuddes se koëffisiënt van variasies wat mikron betref, oor die algemeen ook veel laer is. |
3093 | Die FoP in die Karas-streek is die eerste van sy soort in Namibië, gestig ingevolge die 2006-konsep van SPAN (Strengthening the Protected Area Network). |
3349 | Die gemiddelde supermark-mandjie bevat twee bottels wyn en die gemiddelde koper is 'n ma met twee kinders," het 'n woordvoerder van Vinexpo aan The Guardian gesê. |
3743 | Dit begin klink al hoe meer of dit ’n “rumble in the jungle” gaan word, soos Ali versus Foreman? |
3950 | Martin Morocky, beter bekend as The Dogg, is een van Namibië se gewildste kwaitokunstenaars en vanjaar stel hy nie net sy agtste vollengte album bekend nie, maar sy langverwagte biografie word ook gepubliseer. |
4782 | Ongelukkig is die baie duidelike verwysings in the SAPD epos na die komende ongeldigheid van die 'groen lisensies' steeds nie deur hierdie nuutste verwikkeling verduidelik nie. |
5000 | Nkomo het aan die staatsbeheerde The Herald gesê grondeienaars moet met die regering in verbinding tree om vir huurooreenkomste in aanmerking te kom. |
Id | Sentence |
---|---|
132 | Jaco Steyn het Woensdagoggend weer in die hof verskyn in verband met die moord op Louise de Waal. |
253 | Ons kan nou al sien, soos die bloeisels afval, die bome het 'n goeie vrug-set,” verduidelik De Wit. |
390 | Die drie vergaderings word môre (Dinsdag, 22 Februarie) om 19:00 in die saal van die Sekondêre Skool De Duine, Woensdag om 18:00 in die gemeenskapsaal van die woonbuurt Kuisebmond en Donderdag om 18:00 in die stadsaal gehou. |
823 | Is dit net De Duine in Walvis wat vir ons kinders in graad 11 besluit oor hul vakke? |
861 | Ongeveer niks is die afgelope week op die FW de Klerk-stigting se konferensie oor die ANC se Mangaung-voorstelle en die huidige geploeter in die land gesê wat nie korrek of grootliks korrek is nie. |
920 | Kom vier dit saam met Jak de Priester wat ook met die opening optree. |
1263 | Ems de Lange is passievol in haar strewe om veral buitelandse besoekers aan Lapa Lange aan kultuurgoedere van die streek bekend te stel. |
1268 | Deon Cloete en Micheal de Koe het derde geëindig. |
1307 | Hoewel kommersieel, hou De Jager volledige aantekeninge van die Bonsmarakudde. |
1355 | Die De Wet-skag wat nie meer vir myndoeleindes gebruik word nie, is steeds ’n landmerk op Tsumeb. |
Most corpora contain snippets of foreign language text. It is interesting to see where such snippets come from. In this subsection we present sample sentences (of more than 40 characters) of the corpus containing the stopwords the, de, and dem
The foreign language stopwords are chosen to identify snippets in English (the), French, Spanish, Italian (de) or German (dem).
select s_id,sentence from sentences where sentence like "% the %" and length(sentence)>40 limit 10;
Please add more stopwords for more languages.
3.2.4.1 Rank for some international stopwords